Posted by: beertjie | Mei 30, 2008

Racist Attack, when is it going to stop

Het vandag hierdie oulike email ontvang.  Ons dink elke dag aan die geweld wat daar in SA plaasvind.  Ons vrees vir ons familie en vriende.  Hierdie was so oulik dat ek nie kon help om die humor daarin te sien nie.

Nog ‘n rassistiese aanval. Wanneer gaan rassisme ophou?

Ek het hierdie baie geniet, veral omdat ek mal is oor katte.

Advertisements

Responses

  1. Het jou gevind!! Gaan gereeld hier by jou kom loer!

    Ps, ek het vir jou nog ‘n Blou Bul hempie gepos vir volgende jaar 🙂

  2. Gelukkig is ek in New Zealand so daardie hempie moet eers deur customs gaan en hulle gaan dit vernietig. Enige indringerige spesies word vernietig.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: