Posted by: beertjie | Augustus 23, 2008

International day

Geraldine het die 21ste Augustus 2008 “international day: gehad by haar skool.  Dit was alles gereël in die “spirit” van die olimpiese spele.  Al die leerlinge in die skool moes hul oorspronklike land verteenwoordig.  Omdat Owairowa Primary ‘n internasionale skool is het hulle baie leerlinge van ander lande. 

Die kinders het ook “banners” gehad soos met die olimpiese spele.  Daarop was die land wat hulle verteenwoordig en dan het een van die kinders ook hul landsvlag gedra.

Hier is so paar foto’s.

Geraldine with the SA Flag

Geraldine with the SA Flag

Nadat al die kinders ‘n paar keer om die skool gestap het, het almal bymekaar gekom en die New Zealandse Volkslied gesing.  Die kinders moes ook elkeen ‘n bord eetgoed skool toe vat met ‘n tradisionele dis van hul eie land.  Natuurlik het Geraldine lekker koeksisters gevat en almal was mal daaroor.

 

 

South Africa

South Africa

England
England
More countries

More countries

More South African's

More South African's

Advertisements

Responses

  1. Hoe lus kry ek nou vir koeksisters.

    Beertjie, jou meisiekind het darem te oulik vir woorde gelyk hoor!

    Dit is darem maar oulik van die skool om so n dag te hê by die skool.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: