Posted by: beertjie | Januarie 16, 2009

Die vakansie tot dusver

Die vakansie voel verskriklik lank……. wel dit is lank, skole begin eers in Februarie, maar dis lekker om Geraldine by die huis te hê, of eintlik dis lekker om nie vroeg op te staan nie.  Ons was verlede Saterdag (10 Jan) so bietjie North Shore toe gewees vir die dag.  Daar is ‘n plekkie met die naam Torbay met ‘n lieflike strand.  Die park is Longbay Park, groot park waar die mense kampeer en ook sommer net vir die dag gaan.  Daar is ‘n parkie vir die kinders en ‘n flying fox (dis nou ‘n foefie slide).  Geraldine geniet dit verkriklik as ons na daardie park gaan, want dis lekker groot en die see is sommer by jou.  Dit is net bietjie ver om elke dag soontoe te ry (50km).

Jacques se niggie het vanoggend gebel, hulle het gister in New Zealand geland.  Sy is ‘n onderwyseres en gaan in Warkworth werk.  Was al daar gewees, baie mooi area.  Ons sal hulle more ontmoet.

Wou net ‘n vinnige update gee, hier is so paar foto’s geneem by die park.

Geraldine on flying fox (foefie slide)

Geraldine on flying fox (foefie slide)

Geraldine and her dad

Geraldine and her dad

Geraldine and Adelai on the couch at home

Geraldine and Adelai on the couch at home

Adelai inside the slide

Adelai inside the slide

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: