Posted by: beertjie | Maart 1, 2009

Blou Bul Hooker

Net so bietjie lag vir vandag, hier is Joost se span vir die Bulle.  Weet nie of ek heeltemal saamstem daarmee nie.

Josie se span

Josie se span

Advertisements

Responses

  1. 😆 😆 😆

    Ek sien ons is HEELBO oppie log op die oomblik…

    GO BULLE GO!!!!

    NS… het jy nog ju blou bul truitjie wat ek virtueel gepos het vir jou? 😉

  2. Al is hulle heelbo sal ek hulle nog steeds nie support nie. Ek skree dan eerder vir die Aussies. Ek het nie die truitjie gekry nie, customs laat nie sulke negatiewe goete in die land inkom nie. Gaan die naweek 7 Maart die Sharks en Blues game kyk op Eden Park. Lekkerrrrr…..

  3. Ok… dan sal dan maar ‘n anner plan moet maak… Ek stuur dit saam met die president… hulle search hom nie!

  4. Moet net nie dit saam met die SAL stuur nie, hulle word almal “gecheck”.

  5. Ok, ek stuur dit met ZeeAir… gewaarborg… hulle word nie gecheck nie 😆


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: