Posted by: beertjie | Mei 10, 2009

Ons vriende is terug SA toe

Vrydag 8 Mei het ons gaan afskeid neem op die lughawe van ons beste pêlle.  Rejaun, Grant en Kade.  Ons het hulle hier in NZ leer ken.  Kade en Geraldine (my dogter) was in dieselfde skool en so het ek en Rejaun pelle geword.  Na ‘n ruk het hulle Cambridge toe verhuis, so 120km suid van Auckland, a.g.v. werk.  Ons het gereëld gekuier.  Rejaun en Kade het baie vir ons kom kuier oor naweke as Grant gewerk het.  Ons het lekker tye gehad, ons mis ons buddies al klaar.  Maar so kom alle goeie dinge tot ‘n einde, maar defnitief nie ons vriendskap nie. 

Ons het verlede week so get together hier by ons huis gehad vir gesamentlike vriende om koebaai te sê. 

Smith's se afskeid

Smith's se afskeid

Grant is die een met die bier in die hand en Rejaun sit langs hom met die oranje hemp aan.  Hul seun Kade sit voor tussen die girls.

Ons het lekker gekuier en lekker geeët. 

Rejaun hulle het so twee weke by ons kom bly voordat hulle terug is.  Grant het een aan vir ons so mean potato en leek sop gemaak met lekkerrrrr room.  Mmmm my mond water nog steeds. 

 

 

Goodbye at the airport

Goodbye at the airport

Hier is ons groepie by die Airport.  Hier lag ons nog almal, maar het later nie meer gelag nie, het probeer om sterk te wees maar dis nie maklik nie.  Lekker gehuil……
Ons sal ons pêlle weer sien, hulle gaan weer vir ons kom kuier, want hulle gaan hierdie land baie mis.
Ons mis julle al klaar, thanx vir al die lekker tye en great vriendskap.
Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: